Skep 'n middel 

Platter maag 

Illustrasies: Michael De Lucchi

R475, Woolworths
R499,99, Easy Curves
R129,99, MRP
Bra: R599,90, bras N things. Broekie: R349, bras N things
R599, Easy Curves

Modewenk
Skep mooi rondings en ’n slanke silhoeët met dié soort lyfpak. Dit trek jou middel in en laat jou maag sentimeters kleiner lyk.


Volle beheer 

Kontoere vir jou lyf 

Illustrasies: Michael De Lucchi

R119,95, Ackermans
R260, Woolworths
R599,90, bras N things
R260, Woolworths

Modewenk
Die eenstuk wat jou hele lyf vorm gee, werk die beste onder ’n nou rok. Dit ondersteun jou oraloor en maak enige bulte glad.


Vlei jou boude, maag, heupe en bobene

Hupstoot vir jou boude 

Illustrasies: Michael De Lucchi

R520, Easy Curves
R249, H&M
R299,95, Triumph
R699, shop.mango.com/za
R99,99, MRP

Modewenk

Dié broekie met ’n hoë middel lig jou boude. Dit is verslankend en stryk enige knoppe en bulte plat. Dis ’n goeie keuse vir alledaagse drag.


Geen rugrolletjies 

Mooi glad

Illustrasies: Michael De Lucchi

R119,95, Ackermans
R119,95, Ackermans
R160, Woolworths
R949 shop.mango.com/za
R949, shop.mango.com/za

Modewenk

Dié lyfpak is net die ding om voue aan jou lae rug en vetjies om jou heupe te tem, jou maagarea glad te maak en jou natuurlike kurwes te beklemtoon.

Kry dit hier

Ackermans 0860-900-100; bras N things 012 997 2012/ 011 475 1848; Easy curves easycurves.co.za; H&M 086-0690-707; MRP 0800-21-25-35; shop.mango.com/za; Triumph 021-505-5000; Woolworths 0860-022-002

Hoewel ons alles in ons vermoë doen om korrekte pryse te verskaf, kan foute voorkom waarvoor Huisgenoot en die verskaffers nie verantwoordelik gehou kan word nie.