Bekoorlike blomme

Blomme lyk altyd vroulik en vrolik.

Dra dit by:

Denimbaadjie R829, Zara
Sokkiestewels deur Mango R699, Spree.co.za
Plooiromp R529, H&M
Sak deur Style Republic, R119, Spree.co.za
Sonbril R279, Zara
Basiese langmou-top R69,99, The Fix


Modewenk

Dra dit grootmeisiestyl, nie soos ’n blommemeisietjie nie.



Geblok!

Blokkiesbaadjies is terug en dis groter en beter.

Dié onbekende vrou se sjiek uitrusting het heelwat koppe laat draai buite die Coach-loopplankvertoning. Foto: Gallo Images/ Gety Images

Dra dit by:

Baadjie R629, H&M
Enkelstewels R399,99, The Fix
Romp R350, Woolworths
Oorbelle R179, H&M
Belt deur Joy Collectables R129, Spree.co.za
Heupsak R449,50, Colette by Colette Hayman
Top R69,99, MRP

Modewenk
Voeg jou eie kinkel by dié klassieke nommer.

Geruit!

Lyk moeiteloos sjiek deur met lae te speel.

Die model Irene Kim op pad na die Ralph Lauren vertoning. Haar geel trui by ’n grys uitrusting vang die oog. Foto: Gallo Images/ Getty Images

Dra dit by:

Horlosie deur Casio R1 399, Spree.co.za
Langbroek deur Style Republic R399, Spree.co.za
Tekkies R379, H&M
Geruite rok R179,99, MRP
Rolhalstop R229, H&M
Sonbril deur Miss Guided R199, Superbalist.com

Modewenk
Dra ’n geruite jas oor ’n helder rolhalstop.

Diere-instink

Luiperdpelspatroon is neutraal en veelsydig en kan saam met amper enige kleur of patroon gedra word.

Die model Sofia Richie tydens die modeweek by die Oscar de la Renta-vertoning in nagemaakte luiperdpels. Foto: Gallo Images/ Getty Images

Dra dit by:

Skouersak R659, Zara
Kunspelsjas R1 199, H&M
Enkelstewels R629, H&M
Langbroek R169,99, MRP
T-hemp R149,99, The Fix
Hangertjie R299, Accessorize


Kry dit hier

Accessorize 021-447-7718; Colette by Colette Hayman 021-937-5436; H&M 021-826-7300; MRP 0800-21-25-35; Spree.co.za; Superbalist.com; The Fix 0860-576-576; Woolworths 0860-022-002; Zara 011-302-1500

Hoewel ons alles in ons vermoë doen om korrekte pryse te verskaf, kan foute voorkom waarvoor Huisgenoot en die verskaffers nie verantwoordelik gehou kan word nie