Deurskynend

Slenter­skoene R399, Zara
Baadjie R429, H&M
Top deur Mango R399, Spree.co.za
Pet R79,99, The Fix
Ring deur Style Republic R79, Spree.co.za
Handsak R149,99, The Fix
Lyfpak R139,99, The Fix
Belt R99, H&M
Bardot-top R219,99, The Fix
Blokhakskoene R179,99, MRP
Rok R90, Jam Clothing
Kortbroek R139, Makro

Redakteur se keuse

REDAKTEUR SE KEUSE Maksiromp R199,99, The Fix

Die blogger Paula Moya in ’n blomrok by die lente/somer 2018-vertoning tydens die Paryse Modeweek. Foto: Gallo Images/Getty Images

SWART & wIT

’n Model dra ’n oorgroot wit donkerbril in die Lanvin-­vertoning tydens die lente/somer 2018-modeweek in Parys. Foto: Gallo Images/Getty Images

Blokhaksandale deur Bronx R429, Spree.co.za
Skouersak deur Style Republic R249, Spree.co.za
Armband R150, Poetry
Halssnoer deur Forever New R229, Spree.co.za
Insteekskoene R119,99, MRP
Donkerbril deur Joy Collectables R199, Spree.co.za
Romp R149,99, MRP
Oorbelle deur Style Republic R59, Spree.co.za
T-hemp R229, H&M
Hoëhak­skoene R329, H&M
Noupyplangbroek R379, H&M
Top R429, H&M

Redakteur se keuse

REDAKTEUR SE KEUSE T-hemp R169,99, The Fix

By die lente/somer 2018- vertoning tydens die Paryse Modeweek is gaste in monochrome uitrustings gewaar. Foto: Gallo Images/Getty Images


BLOU & ROOI

Hou dit koel en klassiek in skakerings van blou. Voeg ook spatsels rooi by om kontras te skep.

Die modeblogger Xenia van der Woodsen in ’n vlootblou broek met ’n hoë middel by die Paryse Modeweek. Foto: Gallo Images/Getty Images

Top R350, Foschini
Tekkies R350, Foschini
Oorbelle deur Style Republic R59, Spree.co.za
Handsak R229, H&M
Hoed R379, Zara
Donkerbril deur C(inch) R149, Spree.co.za
Blokhaksandale R299,99, The Fix
Hemp R269,99, The Fix
Palazzo-langbroek R249,99, The Fix
Rok R299, Makro
Jeans R299, Makro

Redakteur se keuse

REDAKTEUR SE KEUSE Mini-handsak R459, Zara

HELDER & MOOI

Die supermodel Candice Swanepoel in die Versace-modevertoning. Foto: Gallo Images/Getty Images

Belt R139, Miladys
Noupyplangbroek R249, H&M
Top R89,99, MRP
Bandjieskoene R249,99, The Fix
Sonbril deur C(inch) R199, Spree.co.za
Halssnoer R249,50, Colette by Colette Hayman
Oorbelle R99,50, Colette by Colette Hayman
Rok R199, Makro
Belt deur Polo R399, Spree.co.za
Skouersak deur Style Republic R299, Spree.co.za
Skouersak deur Style Republic R249, Spree.co.za
Donkerbril deur Style Republic R99, Spree.co.za

Redakteur se keuse

REDAKTEUR SE KEUSE Blokhaksandale R450, Foschini

Die modeblogger Thassia Naves vang die oog by die Paryse Modeweek. Foto: Gallo Images/Getty Images

Kry dit hier: COLETTE BY COLETTE HAYMAN 021-937-5436; FOSCHINI 0860-104-764; H&M 021-826-7300; JAM CLOTHING 031-303-9670; MAKRO 0860-300-999; MILADYS 0800-310-290; MRP 0800-21-25-35; POETRY 021-419-0020; SPREE.CO.ZA; THE FIX 0860-101-048; ZARA 011-302-1500

Hoewel ons alles in ons vermoë doen om korrekte pryse te verskaf, kan foute voorkom waarvoor Huisgenoot en die verskaffers nie verantwoordelik gehou kan word nie