NOMADIESE DEKOR

Meng en pas warm kleure en patrone vir ’n ontspanne, eklektiese bekoring. Foto: Donna Lewis
Goiingmat R1 850, Design Store
Ravello-bak R49,99, MRP Home
Obi-bak R575, Hertex
Maja-deken R650, Hertex
Masai-poef R1 720, Hertex
Tosselmandjie R950, Design Store

Dis ’n wonderlike styl vir mense wat hou van natuurlike kleure soos terracotta, kaneel en oker.

Matte en materiale het ryk kleure en growwe teksture en gee dikwels die gevoel dat dit handgemaak is.

Asteekse en Marokkaanse patrone is oral te sien. Die oorheersende gevoel is dié van ’n ontspanne atmosfeer waar die dekoritems lyk asof dit sonder moeite by mekaar pas.

Voeg ’n organiese element by met plante. Stal dit uit in terra­cotta-potte of bakke met ’n handgemaakte gevoel. Foto: Donna Lewis
kussingsloop R149, H&M
Kussing­sloop R299, H&M
Terracotta-­skerms deur NM Design R985 elk, Design Store
Houtskinkbord R259,99, MRP Home
Juniper- lantern R99,99, Sheet Street


Kry dit hier

Design Store designstore.co.za; H&M 086-0690-707; Hertex 041-373-2887; MRP HOME 0800-212-535; PEP 0860-737-000; Sheet Street 0800-212-535; Stodels 021-919-1106; Weylandts 0860-103-400

Hoewel ons alles in ons vermoë doen om korrekte pryse te verskaf, kan foute voorkom waarvoor Huisgenoot en die verskaffers nie verantwoordelik gehou kan word nie.