Aand uit

Veloerkatpak R299,99, The Fix. Oorbelle R249,50 en handsak R399,50, Colette by Colette Hayman. Foto: Jacques Stander

Rok deur Ruff Tung R2 800, Spree.co.za
Oorbelle R229, Forever New
Palmtas deur Miss Black R499, Spree.co.za
Hakskoene deur Urban Zone R379, Spree.co.za


Stylwenk
'n V-hals en ingevatte middel skep ’n vleiende vorm.


Middagete saam met vriendinne 

T-hemp R199, Foschini. Baadjie R259,99 en kunsleerlangbroek R139,99, MRP. Lang pofbaadjie R1 099, Queenspark. Hakskoene R299, The Fix. Sonbril deur Vogue R1 390, Sunglass Hut. Palmtas R399,50, Colette by Colette Hayman. Foto: Jacques Stander
Hakskoene deur Miss Black R629, Spree.co.za
Jeans R329, Foschini
Top R249, H&M
Halssnoer R299, Colette by Colette Hayman
Palmtas R299, Foschini


Stylwenk
Wanneer jy kunsleer-of noupypjeans dra, laat jou top oor jou agterstewe hang vir ’n vleiende voorkoms.

Langs die sportveld

Rolhalslangmoutop R280, Exact. Langbroek R450, Foschini. Jas R906,88, Woolworths. Slenter­skoene R79,99, MRP. Sonbril R49,99, The Fix. Handsak R729,50, Colette by Colette Hayman. Foto: Jacques Stander
Top deur Country Road R509, Woolworths
Kappietop R429, H&M
Langbroek R429, H&M
Handsak R829,50, Colette by Colette Hayman
Tekkies deur Puma R1 399, Spree.co.za

Stylwenk
Kies verskil-lende teksture wanneer jy items in dieselfde kleur dra. Sit kleur by met bykomstighede.


Sondagete by die skoonouers 

Rok R215, Pick n Pay. Kniestewels R499, The Fix. Kunspelsserp R119,99, MRP. Handsak R779,50, Colette by Colette Hayman. Foto: Jacques Stander
Baadjie R1 100, Queenspark
Rok deur Mango R399, Edgars
Oorbelle R219,50, Colette by Colette Hayman
Sonbril deur Vogue R1 590, Luxottica

Wenk
’n Rok of baadjie met ’n eenvoudige patroon kan pragtig werk. Hou die res van jou uitrusting eenvoudig.


Winkels toe 

Roomkleurige ondertop R79,95, Ackermans. Kantbloes R219,99, The Fix. Langbroek R450, Foschini. Armbande R219,50 elk, Colette by Colette ­Hayman. Serp R89,99 vir twee, Pick n Pay. Hoed R99,99, MRP. Foto: Jacques Stander
Denimbaadjie R850, Foschini
Top deur Country Road R509, Woolworths
Jeans R429, H&M
Horlosie deur Tempo R699, Sterns
Handsak deur Country Road R1 310,39, Woolworths

Stylwenk
Dit kan moeilik wees om wit van kop tot tone reg te kry. Meng wit items met grys en denim, en voeg een kleurryke item by.


Partytjietyd 

Rok R199, Exact. Baadjie R1 499, Woolworths. Oorbelle R289,50 en handsak R669,50, Colette by Colette Hayman. Foto: Jacques Stander
Oorbelle R149, Forever New
Top deur Country Road R1 512,14, Woolworths
Romp R699, Queenspark
Handsak R659, Zara
Hakskoene deur Miss Black R599, Spree.co.za

Stylwenk
’n Rok wat net bo of net onder die knie eindig, is ’n vleiende lengte, want dit laat jou bene lank en slank lyk.


Kry dit hier

Ackermans 0860-900-100; Colette by Colette Hayman 021-937-5143; Edgars 0800-203-925; Exact 0860-005-439; Forever New 021-419-4552; Foschini 0860-104-764; H&M 021-826-104; Luxottica 486-6100; MRP 0800-21-25-35; Pick n Pay 021-658-1000; Queenspark  021-460-9400; Spree.co.za; Sterns 021-937-4504; Sunglass Hut 021-486-6200; The Fix  0860-101-048; Woolworths 0860-022-002; ZARA 021-302-1500; Zoom 011-880-1576/021-510-4707

Hoewel ons alles in ons vermoë doen om die korrekte pryse te verskaf, kan foute voorkom waarvoor Huisgenoot en die verskaffers nie verantwoordelik gehou kan word nie.