Dís hoekom jy dit moet doen
“Om plaaslike ontwerp te ondersteun is die regte ding om te doen, maar dit is meer as dit. Dis die hele toevoerketting wat jy ondersteun – die plaaslike kennis, ons plaaslike kunshandwerkers, die plaaslike patroonsnyers, ensovoorts. Jy help die hele ontwerp-ekostelsel vlot loop. Die beste van alles is jy sal ’n item hê wat uniek en besonders is.” – Chris Viljoen, kreatiewe direkteur van Spree.
Maksirok deur Michelle Ludek R895, Spree.co.za
Broekromp deur Isabel de Villiers R889, Spree.co.za
Rok R900, Kisua
Top R395, Cheryl Arthur
Potloodromp deur David by David Tlale R799, Spree.co.za
Romp deur Droomer R999, Woolworths
Armband R550, Pichulik
Oorbelle R880, Pichulik
Palmtas deur Blackcherry R259, Spree.co.za


Kry dit hier

Ackermans 0860-900-100; cherylarthur.com; H&M 021-826-7300; kisua.com; Makro 0860-300-999; Miladys 0800-212-535; MRP 0800-212-535; pichulik.com; Poetry 0860-555-529; Spree.co.za; Woolworths 0860-022-002

Hoewel ons alles in ons vermoë doen om korrekte pryse te verskaf, kan foute voorkom waarvoor Huisgenoot en die verskaffers nie verantwoordelik gehou kan word nie.