20+

Die model Hailey Baldwin (21). Foto: Gallo Images/Getty Images

Speel met kleur en gee jou ponie ’n ekstra kinkel: Sit ligstrepies in en maak ’n los vlegsel van die hoë ponie vir ’n mooi streepeffek. Ombré lyk ook mooi in ’n ponie. Of as jou hare korter is, maak dit hoog agter vas en knip dan ’n vals haarstuk aan vir ’n lang stert.

Renew Intense Naturals Permanent Hair Colour Crème in Fudge Indulgence R64,99.
The Hair Design Studio Just Keratin Strengthen & Smooth Shampoo 250 ml R79,95.
Label. M Smoothing Cream 150 ml R365.
Vichy Dercos Ultra Soothing Sulphate-Free Shampoo 200 ml R215,95.
Dove Advanced Hair Series Pure Care Dry Oil Treatment Mask 200 ml R104,95.
Redken One United All-in-One Multi-Benefit Treatment 150 ml R405.

40+

Die aktrise Nicole Kidman (51). Foto: Gallo Images/Getty Images

Maak ’n hoë ponie en steek dan die punte in ’n los bolla vas met slierte wat oral uitsteek. Moenie jou hare te styf agtertoe trek nie en moet ook nie te dikwels ’n hoë ponie dra nie, want dit kan jou hare laat breek en selfs tot haarverlies lei. Behandel die punte met olie.

Label. M Honey & Oat Mask 120 ml R300.
TRESemmé Keratin Smooth Keratin Deep Treatment Masque 300 ml R83.
Schwarzkopf BC Bonacure Hairtherapy Fibre Force FortifyingMask 150 ml R326.
HASK Hot Oil Hair Treatment 29,5 ml R62,99.
Joico Body Luxe Shampoo 300 ml R292.
Vichy Dercos Energising Fortifying Conditioner 150 ml R235,95.

Kry dit hier

Dove 0860-572-861; Hask (Clicks 0860-254-257); Joico Everythinghair.co.za ; Label. M Retailbox.co.za; Redken 0861-113-969; Renew (Clicks 0860-254-257); Schwarzkopf 011-617-2400; The Hair Design Studio (Dis-Chem 0800-201-170); TRESemmé 0860-111-121; Vichy 0861-184-249

Hoewel ons alles in ons vermoë doen om korrekte pryse te verskaf, kan foute voorkom waarvoor Huisgenoot en die verskaffers nie verantwoordelik gehou kan word nie.