WYEPYP

Die styl vlei die meeste lyfvorms deur ’n ontspanne, vleiende silhoeët te skep. Vir ’n moderne kinkel, kies een in ’n helder kleur of met ’n interessante patroon.

Wyepyp­langbroek R629, H&M

WERK

Katjiehakskoene R559, Zara
Sak R199,99, The Fix
Oorbelle R150, Poetry
Sonbril deur Carolina Herrera R2 795, Execuspecs
Hemp deur Witchery R699, Woolworths

Modewenk
Steek jou top in om jou middel te defineer en met jou figuur te spog.

ONTSPAN

Denimbaadjie R699, Woolworths
Sak deur Daily Friday R299, Superbalist.com
Espadrilles R990, Espadril.co.za
Top R339, Zara
Sonbril R199, Woolworths

AAND UIT

Bloes R350, Woolworths
Hakskoene R229,99, The Fix
Palmtas R290, Colette by Colette Hayman
Halssnoer R329,50, Colette by Colette Hayman
Oorbelle R249,50, Colette by Colette Hayman


KLOKBROEK

Omdat baie materiaal vir dié stylvolle langbroek gebruik word, moet jou top nie ook oorgroot wees nie.

Klokbroek R299,99, The Fix

WERK

Top R250, Woolworths
Sak deur Moda Scapa R179, Spree.co.za
Serp R149, H&M
Sandale R199,95, Ackermans


ONTSPAN

Sak R450, Woolworths
Hoed R399, Superbalist.com
Oorbelle deur Country Road R340, Woolworths
Tekkies R299, Foschini
Top vanaf R339, Miladys


Modewenk

Die regte skoene gee die deurslag om ’n klokbroek te komplementeer. Dit lyk goed by hakskoene, maar jy kan dit ook saam met tekkies dra vir ’n meer ontspanne voorkoms.




AAND UIT

Horlosie deur Daily Friday R499, Superbalist.com
Palmtas deur Black Cherry R379, Spree.co.za
Hakskoene R199,99, The Fix
Oorvoubloes deur Country Road R1 309, Woolworths
Oorbelle R169,50, Colette by Colette Hayman


KARDOESBROEK

Dié broek word by die middel ingetrek en met ’n lint of belt vasgebind. Dit laat jou bene langer lyk, vat jou middel in en beklemtoon jou lenige lyf of kurwes.

Kardoesbroek R159,99, MRP


WERK

Sak R729,50 Colette by Colette Hayman
Baadjie R629, H&M
Top R399, Woolworths
Sonbril deur Cotton On R249, Superbalist.com
Skoene R199,99, The Fix

Modewenk
As jy lank is, kies ’n nou­passende styl. As jy kurwes het, dra ’n wyepypbroek. 


ONTSPAN

Bloes R550, Poetry
Sak R129,99, MRP
Armband R120, Woolworths
Oorbelle R39,99, The Fix
Platform- sandale R759, Zara

Modewenk
Balanseer die volume van die langbroek met ’n noupassende top. As jy ’n langer, vloeiender top dra, steek dit by die middel in.

AAND UIT

Bloes deur Witchery R898,99, Wool­worths
Sak deur Country Road R898,99, Woolworths
Oorbelle deur Witchery R399, Woolworth
Hakskoene deur Jada R299, Spree.co.za


VALLE ONDER

Verleen ’n bietjie pret aan jou voorkoms met ’n langbroek met valle om die soom. Dis maklik om te dra en gee ’n basiese uitrusting oemf of ’n aanduitrusting glans.

Valle-langbroek R199,99, MRP


WERK

Hemp R399, Woolworths
Sak deur Mango R399, Spree.co.za
Hakskoene R1 099, Poetry
Sonbril deur Cotton On R249, Superbalist.com

Modewenk
 Hou die res van jou uitrusting eenvoudig. Laat die langbroek die ster van jou uitrusting wees.


ONTSPAN

Belt R498,99, Woolworths
Serp deur Style Republic R99, Spree.co.za
Bloes R529, H&M
Aanglipskoene R149,95, Ackermans
Sak R399, Miladys
Ring deur Country Road R349, Woolworths

Modewenk

Gee jou fyn vallebroek ’n atletieser gevoel deur dit met tekkies te kombineer.


AAND UIT

Palmtas deur Joy Collectables R499, Spree.co.za
Halssnoer R150, Woolworths
Oorbelle deur Cotton On R149, Superbalist.com
Kort top R129,99, The Fix
Katjiehakskoene R829, Charles & Keith


Kry dit hier
Ackermans 0860-900-100; Charles & Keith 021-552-4912; Colette by Colette Hayman 021-937-5143; Espadril.co.za; Execuspecs 0860-109-289; Foschini 0860-104-764; H&M 021-826-7300; Miladys 0800-310-290; MRP 0800-21-25-35; Poetry 021-419-0020; Spree.co.za; Superbalist.com; The Fix 0860-101-048; Woolworths 0860-022-002; Zara 011-302-1500 Hoewel ons alles in ons vermoë doen om korrekte pryse te verskaf, kan foute voorkom waarvoor huisgenoot en die verskaffers nie verantwoordelik gehou kan word nie.