Veelsydigheid

Walter-bank R7 999, Coricraft

Wenk
’n Ligte bank pas by ’n ottoman of bankie in amper enige kleur of patroon, ook verskillende teksture soos rottang en leer.
R549, Superbalist
Regency-bankie R1 800, MRP Home
Sedgwick-ottoman R3 999, Coricraft
Bun Foot-ottoman R1 800, MRP Home


Tekstuur

Memphis-bank R10 999, @home
Wenk
Fluweelmeubels is hoogmode, maar kies ’n ottoman of voetbankie in ’n ander kleur as jou sofa vir ’n kontemporêre gevoel.
Jan-ottoman R1 200, Coricraft
Jamie-ottoman R6 995, Block & Chisel
Dixie-ottoman R5 199, Sofa Company
Allie-voetbankie R3 199, Sofa Company


Kleur 

Harry-bank R9 299, Sofa Company
Wenk
’n Kleurryke bank behoort die ster van die vertrek te wees. Kombineer dit met items in gedempte of neutrale skakerings soos vaalgroen, grys of swart-en-wit.
Voetbankie R1 399, @home
George-voetbankie R3 999, Sofa Company
Rod-ottoman R8 070, Weylandts
George-voetbankie R3 999, Sofa Company


Kry dit hier

@Home 0860-66-66-74; Abode 072-261-3540; Block & Chisel 021-271-0142; Coricraft 011-611-8700, 021-505-6640; H&M 0860-690-707; MRP Home 0800-212-535; Sofa Company 021-200-5904; Superbalist 0860-022-146, www.superbalist.com; Weylandts 0860-103-400; Woolworths 0860-100-987

Hoewel ons alles in ons vermoë doen om korrekte pryse te verskaf, kan foute voorkom waarvoor Huisgenoot en die verskaffers nie verantwoordelik gehou kan word nie.