KOMBUIS

Metaalkleurige kombuisware wat prakties en versierend is, verdien om gesien te word, byvoorbeeld op swewende rakke. Swart kaste en donkergrys werkoppervlakke sal sorg dat metaalkleurige items die aandag kry wat dit verdien. Voeg plante of kruie by vir ’n bietjie kalmerende groen om die voorkoms te anker.

Beker R59, @home
Slaailepels R395, Weylandts
Emalje-broodblik R329,99, MRP Home
Kambrook-ketel R548,95, Clicks
Geurkers in fles R49,99, Pick n Pay
Vergiettes R149,95, Pick n Pay
Gereedskapshouer R99,95, Pick n Pay
Kastrol R499,95, Pick n Pay
Swaaidrom R129,99, MRP Home
Brons knop R380, Le Creuset
Koper knop R400, Le Creuset
Bak met drie plantbakkies R99,99, The Crazy Store

Badkamer

’n Paar silwer, goue en stofpienk items sal jou badkamer warmte gee. Donker tekstuurryke teëls sal met koeler silwer skakerings ’n kontras skep. ’n Mengsel van warm en koel tone, van goud en hout tot silwer en grys, sal jou badkamer weelderig en gemaklik laat voel. Metale en spieëls is ’n wenkombinasie; albei weerkaats lig en laat ’n vertrek groter en helderder lyk.

1 Spieël R199,99, MRP Home. 2 Seep R65 en seepbak R95, Weylandts. 3 Houer R229, H&M. 4 Katoenhanddoeke R119,99 elk, MRP Home. 5 Keramiekhouer R79 en 6 keramiekhouer met deksel R99, @home. 7 Erdewareparfuumbottel R149, H&M. 8 Houtbord stilis se eie. Foto: Misha Jordaan

Sytafel R2 495, Coricraft
Handdoekhanger R129, H&M
Haak wat oor deur pas R129,99, MRP Home
Houer R69,99, glas R49,99, seepbak R39,99 en toiletborsel R159,99, MRP Home
Badkamerreling met bykomstighede (handdoek uitgesluit) R1 104, Superbalist.com
Blink katoenmat (70 x 140 cm) R599, H&M
Klein opvouspieël R69,95, Clicks
Kry dit hier

@home 0860-66-66-74; Clicks 0860-254-257; Coricraft 011-611-8700/021-505-6640; H&M 0860-069-0707; Le Creuset 086-177-3321, lecreuset.co.za; Makro 0860-300-999, makro.co.za; MRP Home 0800-212-535, mrphome.com; Pick n Pay 0800-11-22-88; Poco 021-841-1500, poco.co.za; superbalist.com 086-002-2146; The Crazy Store 0861-111-281, crazystore.co.za; Weylandts 086-010-3400 

Hoewel ons alles in ons vermoë doen om korrekte pryse te verskaf, kan foute voorkom waarvoor Huisgenoot en die verskaffers nie verantwoordelik gehou kan word nie.

Foto’s geneem by 10 Melba Road, 076-277-443