Tops en T-hemde

Toppie deur Name It Kids R99, Spree.co.za
T-hemp deur Name It Kids R149, Spree.co.za
Toppie met knoopdetail R49,95, Ackermans
T-hemp deur Lizzy R179, Spree.co.za
T-hemp R179, H&M
T-hemp R229, H&M
T-hemp R179, H&M
T-hemp deur Name It Kids R129, Spree.co.za
T-hemp deur Name It Kids R199, Spree.co.za

Vir swem en slaap

Bikini-bostuk R250, Woolworths
Bikini­broekie R250, Wool­worths
Nagrok deur Style Republic R189, Spree.co.za

Vrolike bykomstighede

Sak R699,50, Colette by Colette Hayman
Haarknippies R49,99 vir ses, H&M
Beursie R179,50, Colette by Colette Hayman
Beursie deur Pop Candy R49, Spree.co.za
Skouersak R259,50, Colette by Colette Hayman
Pet R99, H&M
Kry dit hier

Ackermans 0860-900-100; Colette by Colette Hayman 021 -937- 5436; H&M 021-826-7300; Spree.co.za; Woolworths 0860-022-002

Hoewel ons alles in ons vermoë doen om die korrekte pryse te verskaf, kan foute voorkom waarvoor Huisgenoot en die verskaffers nie verantwoordelik gehou kan word nie.