VOORKOMS 1:

Flirterige foelie

naels
Foto: Gallo Images/Getty Images

JY BENODIG

naels
Foto: Gallo Images/Getty Images
naels
Foto: Gallo Images/Getty Images

  • Foelie-naelkuns
  • Naelkunstangetjie
  • Ronde naelkunsknoppies

STAP 1: Verf jou naels ’n effekleur wat jou nael-kuns sal komplementeer: skakerings van blou, pienk of laventel.

naels
Foto: Gallo Images/Getty Images

STAP 2:  Terwyl die effekleur nat is, gebruik die tangetjie of ’n waaierkwassie om die foelie op te tel en op die nael te plaas.

naels
Foto: Gallo Images/Getty Images

STAP 3: Plaas die knoppies met die tangetjie tussen die ruimtes van die foelie. Rond dit met ’n bolaag af.

naels
Foto: Gallo Images/Getty Images

VOORKOMS 2: 

Verskietende sterre

naels
Foto: Gallo Images/Getty Images

JY BENODIG

naels
Foto: Gallo Images/Getty Images
naels
Foto: Gallo Images/Getty Images

  • Silwer naelkuns- stroke
  • Silwer naelkuns-sterknoppies
  • Naelkunstangetjie

STAP 1: Verf die nael ’n effekleur. Die kleur moet donker wees sodat die silwer naelkuns sal uitstaan.

naels
Foto: Gallo Images/Getty Images


STAP 2: Plaas die stroke langs mekaar. Doen dit terwyl die nael nog nat is sodat die stroke aan die nael kleef.

naels
Foto: Gallo Images/Getty Images

STAP 3: Plaas die sterknoppies met die tangetjie aan die punt van elke strook. Rond die voorkoms met ’n bolaag af.

naels
Foto: Gallo Images/Getty Images

VOORKOMS 3:

Blommekrag

naels
Foto: Gallo Images/Getty Images

JY BENODIG

  • Diamanté-knoppies en -blomblaartjies
  • Naelkunstangetjie
naels
Foto: Gallo Images/Getty Images
naels
Foto: Gallo Images/Getty Images

STAP 1: Verf jou naels ’n effekleur. Hoe helderder of ligter die kleur, hoe beter, want dit sal jou naelkuns laat uitstaan.

naels
Foto: Gallo Images/Getty Images

STAP 2: Gebruik die tangetjie en plaas twee diamanté- knoppies op die nael. Laat genoeg ruimte vir die blomblare.

naels
Foto: Gallo Images/Getty Images

STAP 3: Gebruik steeds die tangetjie en plaas een blomblaar op ’n slag om die eerste ronde knoppie.

naels
Foto: Gallo Images/Getty Images

STAP 4: Plaas blomblare om die tweede ronde knoppie. Rond met ’n bolaag af.

naels
Foto: Gallo Images/Getty Images

VOORKOMS 4:

Blink klippies

naels
Foto: Gallo Images/Getty Images

JY BENODIG

  • Diamanté- knoppies
  • Naelkunstangetjie
naels
Foto: Gallo Images/Getty Images
naels
Foto: Gallo Images/Getty Images

STAP 1: Verf jou nael ’n effekleur van jou keuse. Diamanté gee die glans-effek en pas by amper alle kleure.

naels
Foto: Gallo Images/Getty Images

STAP 2: Gebruik die tangetjie om groter knoppies skuins oor die nael te plaas.

naels
Foto: Gallo Images/Getty Images

STAP 3: Vul die res van die skuins ruimte met die kleiner knoppies.

naels
Foto: Gallo Images/Getty Images

STAP 4: Plaas klein knoppies om die res van die nael en rond met ’n bolaag af. 

naels
Foto: Gallo Images/Getty Images