Olivia Palermo
Die Amerikaanse sosiale vlinder is bekend vir haar modesin. Hier’s vier van haar style

DRA KUNSPELS

Olivia Palermo by die John Galliano- herfs/winter- vertoning van 2018-’19 se Paryse Modeweek. Foto: Gallo Images/Getty Images

Langbroek R629, H&M
Stewels deur Style Republic R399, Spree.co.za
Polonek R69,99, MRP
Baadjie R499, Makro
Kunspelsnekserp deur All Heart R249, zando.co.za

DRA ’N PONCHO

Olivia by die Elie Saab-herfs/­winter­vertoning van 2018-’19 se Paryse Modeweek. Foto: Gallo Images/Getty Images

Stewels R899, Foschini
Romp R379, H&M
Poncho R299, Woolworths
Sonbril R252,19, Woolworths
Armband R99,95, Woolworths
Handsakkie R499, Accessorize

DRA ’N PAK

Die sosiale vlinder op straat in New York. Foto: Gallo Images/Getty Images

Handsakkie R1 499, Charles & Keith
Trui R279,99, The Fix
Langbroek R159,99, MRP
Plat skoene R99,99, MRP
Sonbril deur Vogue R1 590, Luxottica
Baadjie R199,99, MRP

DRA ’N BROKAATBAADJIE

Olivia by die Roger Vivier-­herfs/winter-­vertoning van 2018-’19 se Paryse Modeweek. Foto: Gallo Images/Getty Images
Baadjie R2 699, Zara
Handsakkie R949, Charles & Keith
Breistoftop vanaf R199, Miladys
Kunsleerlangbroek R379, H&M
Skoene deur Dolce Vita R369, Spree.co.za
Rachel Zoe
Dié Amerikaanse modeghoeroe en stilis wat rolprentsterre help om goed te lyk, meng graag retro en nuut vir iets heel nuuts


DRA ’N ROMP

Rachel Zoe by verlede jaar se Baby2Baby-­gala in Los Angeles. Foto: Gallo Images/Getty Images
Hoëhakskoene R759, Zara
Breistoftop deur Mango R599, Spree.co.za
Romp R503,37, Woolworths
Handsakkie R299, Foschini
Oorbelle R219,50, Colette by Colette Hayman

DRA PIENK KUNSPELS

Die mode­ghoeroe by A Day of Style vroeër vanjaar in Los Angeles. Foto: Gallo Images/Getty Images

Kunspelsbaadjie R399, The Fix
Polonektop R59,99, MRP
Rok R799, H&M
Hoëhakskoene R906,88, Woolworths
Halssnoer deur Witchery R604,25, Woolworths
Handsakkie R339,50, Colette by Colette Hayman

DRA ’N KLOKBROEK

Verlede jaar in denim, wit en pienk in Malibu. Foto: Gallo Images/Getty Images

Kunspelsjas deur Mango R1 399, Spree.co.za
Breistoftop deur Mango R949, Spree.co.za
Jeans deur Mango R699, Edgars
Stewels deur Dolce Vita R589, Spree.co.za
Handsakkie R499, Accessorize

DRA ’N PAK

Rachel by die Adaptability in Fashion’s Changing Landscape-konferensie 2018 in Austin, Texas. Foto: Gallo Images/Getty Images
Bloes R1 007,76, Woolworths
Langbroek R799, H&M
Hoëhakskoene deur Madison R699, Spree.co.za
Baadjie R629, H&M


Accesorize 021-447-7718; Charles and Keith 021-552-4912; Colette by Colette Hayman 021-937-5436; Edgars 0800-203-925; Foschini 0860-104-764; H&M 021-826-7300; Luxottica 021-486-6100; Makro  0860-300-999; Miladys 0800-310-290; MRP 0800-21-25-35; Spree.co.za; The Fix 0860-101-048 ; Woolworths 0860- 022-002; Zando.co.za; Zara 011-302-1500

Hoewel ons alles in ons vermoë doen om korrekte pryse te verskaf, kan foute voorkom waarvoor Huisgenoot en die verskaffers nie verantwoordelik gehou kan word nie.