Truie is tops

Een van die seisoen se grootste modeneigings is truie met ’n verweerde voorkoms. Knus en gemaklik!

Deur Witchery R999, Woolworths
R379, H&M
R129,99, MRP
R129,99, MRP
R379, H&M

Modewenk
Dra oorgroot truie by lospassende broeke en rompe in verskillende lengtes. 

Pak-perfek

Lyk selfversekerd in moderne kantoordrag.

’n Model in die Thomas Rath- 2017-vertoning tydens die Platform-modeweek in Düsseldorf, Duitsland. Foto: Gallo Images/ Getty Images

Baadjie R799, H&M
Broek R429, H&M
Baadjie deur Mango R1 399, Spree.co.za
Broek deur Mango R699, Spree.co.za
Kêrelbaadjie R699, Cotton On
Romp R429, H&M

Mooi moue

Dramatiese proporsies, unieke detail, pof- en ekstralang moue verleen ’n unieke modieuse kinkel aan selfs ’n eenvoudige uitrusting.

’n Model in die 3.1 Phillip Lim-herfs/winter 2017/’18-vertoning tydens die New Yorkse Modeweek. Foto: Gallo Images/ Getty Images

Deur Mango R699, Spree.co.za
Deur Mango R699, Spree.co.za
R629, H&M
R399, Foschini
R550, Poetry
R650, Poetry


Die Beret

Lyk Frans in ’n kits met ’n beret – dis die perfekte bykomstigheid.

’n Model in die Thomas Rath- 2017-vertoning tydens die Platform-modeweek in Düsseldorf, Duitsland. Foto: Gallo Images/ Getty Images
’n Model in die Gattinoni- 2018-vertoning tydens Altaroma in Rome, Italië. Foto: Gallo Images/ Getty Images
Modewenk
Ons hou van die beret by die kortbroek met sy hoë middeltjie.

R179, H&M
Deur Style Republic R139, Spree.co.za
R130, Foschini
R99,95, Woolworths
R279, Zara
R279, Zara


Kry dit hier
Accessorize 021-447-7718; Ackermans 0860-900-100; Charles and Keith 021-552-4912; Colette by Colette Hayman 021-937-5436; Cotton On 011-784-0218; Exact 0860-005-439; Execuspecs 0860-109-289; Foschini 0860-104-764; H&M 021-826-7300; Makro 0860-300-999; Miladys 0800 310 290 ; Mrp 0800-21-25-35; Poetry 021-419-0020; Spree.co.za; Woolworths 0860-022-002; ZARA 011-302-1500 
Hoewel ons alles in ons vermoë doen om korrekte pryse te verskaf, kan foute voorkom waarvoor Huisgenoot en die verskaffers nie verantwoordelik gehou kan word nie