Slim met ’n belt

Of jy nou slank of mollig is, ’n belt vat jou middel op die smalste deel in en skep ’n pragtige uurglasvorm.

Breë belt deur Country Road R499, Woolworths
Jas deur Style Republic R499, Spree.co.za
Handsak R559,50, Colette by Colette Hayman
Oorbelle R59, Foschini
Sonbril deur Vogue R1 090, Spree.co.za
Rok deur Style Republic R399, Spree.co.za
Serp deur Queenspark R169, Spree.co.za
Sokkiestewels R399, The Fix


Modewenk
Dra ’n nou rok en hierby boonop ’n breë belt om jou skraler te laat lyk as wat jy is.


Nou romp

’n Potloodromp is jou beste maat. Dra dit tot in die middel van die knie en saam met ’n ingesteekte top.

Ashley, weer by ’n geleentheid in New York, in ’n leerromp waarby sy haar hemp ingesteek het. Foto: Gallo Images/ Getty Images

Sonbril R599, Priverevaux.co.za
Horlosie deur Fossil R1 999, Spree.co.za
Hakskoene deur Madison R649, Spree.co.za
Belt deur Witchery R499, Woolworths
Kunsleerromp R399, Foschini
Sjaal van kunspels deur Style Republic R299, Spree.co.za
Oorbelle deur Aldo R149, Spree.co.za
Handsak R359, Miladys


Modewenk
Verruil ’n ingesteekte top vir ’n sagte bloes – dit werk goed by ’n romp van kunsleer.


Steek in

Waak teen sakkerige tops wat jou vierkantig kan laat lyk.

Ashley woon die New Yorkse Modeweek by in ’n kort truitjie by ’n langbroek. Foto: Gallo Images/ Getty Images

Stewels deur Witchery R1 799, Woolworths
Halssnoer deur Witchery R699, Woolworths
Bril R399, Poetry
Sak deur Style Republic R259, Spree.co.za
Rolnektop R59,99, MRP
Langbroek R499, Poetry
Kunsleerbaadjie R499, Exact
Armband R35,99, MRP


Modewenk
As jy breë heupe het, kies ’n baadjie wat bo jou heupe eindig sodat dit nie ’n smal middel sal wegsteek nie.


Maak toe

As jy nie gemaklik is in klere wat aan jou lyf klou nie, maar tog met jou figuur wil spog, dra ’n ligte, lang jas.

Ashley, dié keer in Los Angeles, in ’n los jas oor ’n spanbroek. Foto: Gallo Images/ Getty Images

Moulose jas deur Mango R1 149, Spree.co.za
Horlosie deur Witchery R899, Woolworths
Tekkies deur Asics R899, Spree.co.za
Oorvoutop R529, H&M
Handsak R169,95 Ackermans
Jeansspanbroek R299-R399, Miladys
Sonbril R89, Miladys
Oorbelle R299, Accessorize
Bonkerige ronde serp R199,99, MRP


Modewenk
’n Oorkruistop werk goed om kurwes te beklemtoon en jou hals te wys.


Kry dit hier

Accessorize 021-447-7718; Ackermans 0860-900-100; Colette by Colette Hayman 021-937-5436; Edgars 0800-203-952; Exact 0860-005-439; Foschini 0860-104-764; H&M 021-826-7300; Miladys 0800-310-290; MRP 0800-21-25-35; Poetry 021-419-0020; Priverevaux.co.za; Spree.co.za; The Fix 0860-101-048; Woolworths 0860-022-002

Hoewel ons alles in ons vermoë doen om korrekte pryse te verskaf, kan foute voorkom waarvoor Huisgenoot en die verskaffers nie verantwoordelik gehou kan word nie.