Dollie jou vliegbaadjie op

Foto: Gallo Images/ Getty Images
Ons is mal oor die netrokkie oor die winterklere! Die growwe stewels is perfek.
Satynvlieg­baadjie R299,99, The Fix
Dra dit so
Dis partytjietyd, fliek-toe-gaan-tyd en grootskaal-uitgaantyd in ’n vliegbaadjie by visnetsokkies, enkelsteweltjies en ’n romp wat onder deurskyn.
Lyfkous deur Style Republic R289, Spree.co.za
Palmtas R99,99, MRP
Strophalssnoer R25,99, MRP
Deursigtige romp R159,99, MRP
Oorbelle R219,50, Colette by Colette Hayman
Visnet-enkelsokkies R69, Zando.co.za
Hakstewels deur Plum R659, Spree.co.za


Dubbele denim

Foto: Gallo Images/ Getty Images
Kyk die denimtweeling se helder platforms – en die rooi kouse!
Denimbaadjie R449,99, The Fix
Dra dit so
’n Meisie mag nie sonder ’n denimbaadjie wees nie – en blinkrooi enkelstewels is verpligtend. 

Blinkleer­stewels deur Zoom R699, Spree.co.za
Top R379, H&M
Oprygjeans R229,99, MRP
Skouersak deur Style Republic R229, Spree.co.za
Pet R199, Woolworths
Hangertjie R160, Woolworths
Sokkies R149 vir 2 paar, H&M
Sonbril deur Joy Collectables R129, Spree.co.za


Kry dit hier

Colette by Colette Hayman 021-937-5436; H&M 021-826-7300; MRP 0800-21-25-35; Spree.co.za; The Fix 0860-101-048; Woolworths 0860-022-002; Zando.co.za 

Hoewel ons alles in ons vermoë doen om korrekte pryse te verskaf, kan foute voorkom waarvoor Huisgenoot en die verskaffers nie verantwoordelik gehou kan word nie.