’n Rebel bedags

Vadim Merlis se oorgroot top in die Moskou-modeweek. Foto: Gallo Images/Getty Images
Romp deur Style Republic R329, Spree.co.za
Tekkies deur Nike R1 299, Spree.co.za
Top R229, H&M
Top R329, H&M

Dis naweek 

Horlosie deur Tempo R699, Sterns
Enkelstewels deur Style Republic R399, Spree.co.za
Rok R453,94, Woolworths
Baadjie R659, Zara
Sak R459, Zara

En opgedollie saans

Hakskoene deur Miss Black R499, Spree.co.za
Rok R382,32, Woolworths
Oorbelle R219,50, Colette by Colette Hayman
Handsak R449,50, Colette by Colette Hayman
Baadjie R659, Zara


Die stadsmeisie 

Asimmetriese patrone op ’n loopplank in New York gesien. Foto: Gallo Images/Getty Images
Tekkies deur Jada R499, Spree. co.za
Top R329, H&M
Top deur Mango R549, Edgars
Rugsak R669,50, Colette by Colette Hayman
Romp deur Revenge R599, Spree.co.za


Kry dit hier

Colette by Colette Hayman 021-937-5436; Edgars 0800-203-925; H&M 021-826-7300; Spree.co.za; Sterns 021-937-4504; Woolworths 0860-022-002; Zara 021-302-1500

Hoewel ons alles in ons vermoë doen om die korrekte pryse te verskaf, kan foute voorkom waarvoor Huisgenoot en die verskaffers nie verantwoordelik gehou kan word nie.