’n Model in ’n uitrusting van Anna Sui se lente/somer­vertoning 2018 tydens die New Yorkse Modeweek. Foto: Gallo Images/ Getty Images

Top deur Mango R699, Spree.co.za
Stewels R699, Foschini
Romp R499, Woolworths
Top R279,99, The Fix
Langbroek R379, H&M
Gepunte plat skoene R129,99, The Fix
Lyfpak R119,99, The Fix
Kort top R89,99, MRP
Pet R79, The Fix
Middelbelt R59,99, MRP


Kry dit hier

Foschini 0860-104-764; H&M 021-826-7300; Luxottica 021-486-6100; MRP 0800-21-25-35; Spree.co.za; The Fix 0860-101-048; Woolworths 0860-022-002; Zara 011-302-1500  

Hoewel ons alles in ons vermoë doen om die korrekte pryse te verskaf, kan foute voorkom waarvoor Huisgenoot en die verskaffers nie verantwoordelik gehou kan word nie.