Rolhalstop R399, Cotton On. T-hemp R279, Zara. Broek deur Mango R599, Spree. co.za. Ooptoonhakskoene R399, The Fix. Armbande R59,99, MRP. Hoed R345,50, Billabong. Foto: Jacques Stander
Top R179, enkelstewels R599 en bandana (as serp gebruik) R89, Cotton On. Broek R659, Zara. Denimbaadjie R259,99, oorbelle R25,99 en handsak R129,99, MRP. Foto: Jacques Stander
Top R219,99, The Fix. Kort toppie R339, Zara. Broek R119,99, stewels met uitsnydetail R269,99 en halssnoer R49,99, MRP. Hoed stilis se eie. Foto: Jacques Stander
Hemp deur Style Republic R499, Spree.co.za. Denimromp R499 en sak R349, Cotton On. Enkel­stewels R659, Zara. Sonbril R79,99, The Fix. Foto: Jacques Stander
Rolhalstop deur Passion Knit R249, Spree.co.za. Rok R499 en stewels R599, Cotton On. Kunsleerbaadjie R349,99, MRP. Sak R859, Zara. Visnetkouse R79,99, The Fix. Foto: Jacques Stander
Model: Areesh Bassardien Grimering en hare: Safiyah Casim
Kry dit hier

Ackermans 0860-900-100; Billabong 042-200-2600; Cotton On 011-784-0218; MRP 0800-21-25-35; Spree.co.za; The Fix 0860-104-764; Woolworths 0860-100-987; Zara 011-302-1500

Hoewel ons alles in ons vermoë doen om korrekte pryse te verskaf, kan foute voorkom waarvoor Huisgenoot en die verskaffers nie verantwoordelik gehou kan word nie