Die top

Bloese het strikke, valletjies en moderne patrone vir vroulike flair.

Sag in pienk

Bloes deur Mango R699, Spree.co.za
Romp R599, Poetry
Sandale R759, Zara
Hangertjie R299,50, Colette by Colette Hayman
Skouersak R100, MRP

Wit-en-blou

Top deur Mango R599, Spree.co.za
Jeans deur Mango R699, Spree.co.za
Veterskoene R99,99, MRP
Armband R169,50, Colette by Colette Hayman
Oorbelle R39,99, MRP
Sonbril R99,95, Woolworths
Hoed R79,99, MRP
Sak R629,50, Colette by Colette Hayman

Kortbroek

Met die regte bykomstighede neem ’n kortbroek jou na baie plekke.

Neutraal

Kortbroek R119,99, MRP
T-hemp R250, Woolworths
Vliegbaadjie R299,99, The Fix
Tekkies R499, Woolworths
Horlosie en armbande R129,99 vir ’n stel van vier, MRP
Rugsak deur Marie Claire R459, Spree.co.za
Modewenk
Lyk sportief met ’n geblomde ritsbaadjie by ’n blink rugsak.

Fyn strepies

Kortbroek R79,99, MRP
Top R299, Woolworths
Denimbaadjie R699, Woolworths
Wighakke deur Witchery R799, Woolworths
Sonbril R180, Woolworths
Nekdoekie R179, H&M
Hoed R179, H&M
Skouersak R499,50, Colette by Colette Hayman
Modewenk
Dit sal lyk of jy op ’n luukse boot hoort met dié streepkortbroek, ’n katoog-sonbril en strooihoed.

DIE LANGBROEK

’n Langbroek wat by die middel intrek of een met klokpype is nou oral in die winkels.

Vertikale strepe

Broek R429, H&M
T-hemp R229, Woolworths
Sandale R350, Woolworths
Hangertjie R129, H&M
Horlosie deur Joy Collectables R399, Spree.co.za
Skouersak R449,50, Colette by Colette Hayman
Modewenk
’n Hoë middel kan baie vleiend wees en jou bolyf skraler laat lyk. Vertikale strepe is ook verslankend.

Helder kleur

Wyepypbroek deur Style Republic R349, Spree.co.za
Bloes R699, Woolworths
Oorbelle R499, Woolworths
Hangertjie R450, Poetry
Sak R669,50, Colette by Colette Hayman
Sonbril R49,99, MRP
Modewenk
Laat lyk ’n helderkleurige broek elegant deur metaalkleurige hakskoene daarby te dra.

Die rok

Doen moeite met interessante bykomstighede om van ’n eenvoudige rok uitgaandrag te maak.

Boheems

Rok R429, Woolworths
Oprygsandale R129,99, MRP
Armband R99, Foschini
Oorbelle R79,95, Woolworths
Serp deur Joy Collectables R129, Spree.co.za
Sak deur Queue R599, Spree.co.za
Modewenk
Asteekse patrone skep ’n boheemse gevoel wat goed werk saam met groot oorbelle.

Die maksi

Maksirok R169,99, MRP
Wighakke R399, Woolworths
Belt deur Trenery R499, Woolworths
Oorbelle R219,50, Colette by Colette Hayman
Hangertjie R249,50, Colette by Colette Hayman
Skouersak R139,99, MRP
Sonbril R229,50, Colette by Colette Hayman
Modewenk
Skouerlose style is vleiend en vroulik. Beklemtoon jou middel deur dit saam met ’n interessante belt te dra.
Kry dit hier

Colette by Colette Hayman 021-937-5436; Foschini 0860-104-764; H&M 021-826-7300; MRP 0800-21-25-35; Poetry 021-419-0020, spree.co.za; The Fix 0860-101-048; Woolworths 0860-022-002; Zara 011-302-1500 

Hoewel ons alles in ons vermoë doen om korrekte pryse te verskaf, kan foute voorkom waarvoor huisgenoot en die verskaffers nie verantwoordelik gehou kan word nie.



Mode-assistent: Grethe Swart