’n Model lyk reg vir klas loop in ’n denim-voorskootrok oor ’n wit top by die Mango-­modever­toning in Barcelona, Spanje, in 2017. Foto: Gallo Images/Getty Images
Die model Aiden Curtis in ’n denimkortbroek en pienk tenktop in 2017 in New York. Foto: Gallo Images/Getty Images

Staatmakers

Denim-voorskootrok vanaf R359, Miladys
Denimkortbroek R179, H&M
Spanbroek R99,99, MRP
Romp deur Style Republic R299, Spree.co.za
Lyfpak R89,99, MRP
Kort langmoutop R179, H&M
Denimparka R269,99, MRP

Wit top

Bloes R499, Woolworths
Modewenk
’n Kraakwit top bring jou ver. Dra dit by ’n denimkortbroek of miniromp of onder ’n voorskootrok vir ’n oulike voorkoms.

Dapper stapper

Slenterskoene R499, Woolworths
Plakkies R425, Havaianas
Modewenk
Gemaklike tekkies is jou beste vriend op kampus. Kombineer dit met oefendrag of ’n oulike miniromp om sportief te lyk.


Teen die son

Pet R299,95, Billabong
Donkerbril deur C(inch) R199, Spree.co.za
Modewenk
’n Somerpet is boaan ons lys van oulike, belangrike mode-items. Dit lyk mooi en beskerm jou teen die son.

Bykomstighede

Waterbottel R199,99, Typo
Horlosie deur Joy Collectables R159, Spree.co.za
Pen R49,99, MRP
Oorfone R139,99, MRP
iPhone-oortreksel R169,50, Colette by Colette Hayman

Sakke

Rugsak R669,50, Colette by Colette Hayman
Sak deur Bata R399, Spree.co.za
Skouersak R1 199, Accessorize
Modewenk
Belê in ’n sak van goeie gehalte wat jou jou hele studenteloopbaan sal hou.


Kry dit hier

ACCESSORIZE 021-447-7718; BILLABONG 042-200-2600; COLETTE BY COLETTE HAYMAN 021-937-5436; H&M 021-826-7300; HAVAIANAS 021-511-1182; MILADYS 0800-310-290; MRP 0800-21-25-35; SPREE.CO.ZA; TYPO 021-552-2635; WOOLWORTHS 0860-022-002

Hoewel ons alles in ons vermoë doen om korrekte pryse te verskaf, kan foute voorkom waarvoor Huisgenoot en die verskaffers nie verantwoordelik gehou kan word nie