20’s

Vergeet van die reëls . . . jy kan dra wat jy wil!

Die aktrise Rosie Day by die Bafta-kinderprysaand op 26 November in Londen, Engeland. Foto: Gallo Images/Getty Images
Deur Noisy May R649, Spree.co.za
Deur Trenery R1 299, Woolworths
R699, Woolworths
Deur Trenery R1 299, Woolworths
R699, Truworths
Deur Style Republic R359, Spree.co.za
R899, Forever New
Deur Trenery R1 299, Woolworths

Stylwenk
Kikker jou rok met ’n geblomde of pastel skouersak op – en voeg metaalkleurige aksente by vir iets ekstra.

BYKOMSTIGHEDE

Skouersak deur Style Republic R119, Spree.co.za
Skouersak R249,99, The Fix
Rugsak R629,50, Colette by Colette Hayman
Pet deur Style Republic R139, Spree.co.za
Horlosie deur Style Republic R199, Spree.co.za
Hakskoene R229,99, The Fix

30’s

Toor met eenvoud en maak dit spoggerig.

’n Model dra in Februarie Mansur Gavriel by die New Yorkse Mode­week. Foto: Gallo Images/Getty Images

R149,99, MRP
R426, H&M
R120, MRP
R149,95, MRP
Deur Thebe Mgugu R1 250, Woolworths
R699, Truworths
Deur Inwear R420, Truworths
Deur Trenery R1 299, Woolworths


Stylwenk
Hemprokke is nie meer net informeel nie; dis nou sjiek ook. Jy kan dit saam met tekkies of hakskoene dra.

BYKOMSTIGHEDE

Halssnoer R299,50, Colette by Colette Hayman
Skouersak R449, Zara
Oorbelle R199,50, Colette by Colette Hayman
Hakskoene R599, Footwork
Hakskoene deur Jada R349, Spree.co.za
Tekkies deur Asics R999, Spree.co.za
Kry dit hier

Accessorize 021-447-7718; Colette by Colette Hayman 021-937- 5436; Edgars 0800-203-925; Forever New 021-419-4552; Footwork 011-345-8000; H&M 021-826-7300; Madison 021-510-4510; MRP 0800-212-535; Spree.co.za; The Fix 0860-101-048; Truworths 021-460-2300; Woolworths 0860-022-002; Zando.co.za; Zara 021-302-1500

Hoewel ons alles in ons vermoë doen om korrekte pryse te verskaf, kan foute voorkom waarvoor Huisgenoot en die verskaffers nie verantwoordelik gehou kan word nie