’n Fuchsia rok met ’n hals wat mooi drapeer deur Yifat Jovani by die Van­­couver-modeweek in 2017. Foto: Gallo Images/ Getty Images
Sak deur Mimco R1 499, Woolworths
Rok R499, Woolworths
Hakskoene deur Call It Spring R799, Spree.co.za
Tekkies deur Gola R1 249, Spree.co.za
Bloes deur Mango R399, Edgars
Broek deur Trenery R1 399, Woolworths
Oorbelle deur Mimco R449, Woolworths
Hakskoene R499, Woolworths
Top deur Mango R549, Edgars
Hakskoene deur Mango R699, Edgars
Top deur Isabel de Villiers R599, Spree.co.za
Top deur Edit R349, Spree.co.za
Hemp deur Edit R199, Spree.co.za
Baadjie deur Mango R849, Edgars
Bloes R350, Woolworths

Kry dit hier
Edgars 0800-203-925; Spree.co.za; Woolworths 0860-022-002
Hoewel ons alles in ons vermoë doen om korrekte pryse te verskaf, kan foute voorkom waarvoor Huisgenoot en die verskaffers nie verantwoordelik gehou kan word nie.