Die 90’s was propvol prettige en ontspanne uitrustings. In dié tydperk was daar geen perke aan watter style waarby pas nie, want jy kon alles byna meng en pas. Die 90’s-modes is lank nie vergete nie en ons kyk hoe die style in 2020 getransformeer word om steeds modieus en stylvol te lyk. 

DIE 1990’S-BAADJIE

Vergeet my nie,mode,marguerite van eeden
Foto: Jacques Stander

GEBLEIKTE JEANS

Vergeet my nie,mode,marguerite van eeden
Foto: Jacques Stander

DENIMKATPAK

Vergeet my nie,mode,marguerite van eeden
Foto: Jacques Stander

PRETTIGE PET

Vergeet my nie,mode,marguerite van eeden
Foto: Jacques Stander

ONDERBAADJIE

Vergeet my nie,mode,marguerite van eeden
Foto: Jacques Stander

JEANS MET 'N HOË MIDDELLYF

Vergeet my nie,mode,marguerite van eeden
Foto: Jacques Stander

BLOMMETJIES-BONT

Vergeet my nie,mode,marguerite van eeden
Foto: Jacques Stander

SEXY SLOOPROK

Vergeet my nie,mode,marguerite van eeden
Foto: Jacques Stander

EENSKOUERTOP

Vergeet my nie,mode,marguerite van eeden
Foto: Jacques Stander

Het jy al die fliek gesien? Kyk hier vir 'n voorsmaak.

  • Vergeet my nie is van Sondag 5 Julie op DStv se BoxOffice beskikbaar en kan dan afgelaai en tuis gekyk word.