Geure vir vroue

Gebruik 'n Eau de Parfum in die winter eerder as 'n Eau de Toilette. Dis ryker en hou langer.

Lanvin Modern Princess EDP R1 003,73 vir 60 ml
Jimmy Choo L’EaU EDT R651 vir 40 ml
Elizabeth Arden 5th Avenue Royale EDP R795 vir 75 ml
Guess 1981 EDT R554,84 vir 50 ml
Christina Aguilera Glam X EDP R429 vir 60 ml
Thierry Mugler Alien Eau ­Sublime EDT R995 vir 60 ml
Abercrombie & Fitch First ­Instinct EDP R701,10 vir 30 ml
Yardley Gorgeous in Black EDP R325 vir 50 ml
Lenthéric Hoity Toity Lola Nuit EDP R152 vir 50 ml
Gold Series Beverly Hills R38,99 vir 100 ml

Verruil jou ligte somer-parfuum vir ’n ryker, dieper wintergeur.

So kan jy maak

Somergeur          Winteralternatief

       
Soet of vars:       Warm vanielje en verfrissende bergamot


Blom of vrugtig:  Droë muskus, lemoenskil, gemmer en kaneel


Oosters:              Skerp geure met tonkaboon- en patsjoelienote

Geure vir mans

Bevog jou vel deeglik; ’n geur sal dan beter aan jou vel kleef as wanneer dit uitgedroog is.

Thierry Mugler Amen Pure Havane EDT R1 215 vir 100 ml
John Varvatos Dark ­Rebel EDT R1 240 vir 75 ml
Ferrari Scuderia Forte EDP R895 vir 125 ml
Hollister Wave 2 for Him EDT R695 vir 100 ml
Mont Blanc Legend Night EDP R1 004 vir 50 ml
Calvin Klein All EDT ­R885 vir 100 ml
Versace Dylan Blue EDT R1 005 vir 50 ml
Hugo Boss Bottled ­Intense EDP R1 060 vir 50 ml
Dunhill Icon Racing EDT R1 609 vir 100 ml

Koeler weer beteken jy kan swaarder geure dra.

Doen die omskakeling so

Somergeur    Winteralternatief


Soet:              Swaar muskus en bergamot  


Vrugtig:         Sitrus, tonkaboon en bergamot


Oosters:         Sandelhout, leer en kakao


Kry dit hier

Abercrombie & Fitch 0800-203-925 (Red Square); Calvin Klein 0800-203-925 (Red Square); Christina Aguilera 0860-104-764 (Foschini); Dunhill 0800-203-925 (Red Square); Elizabeth Arden 021-597-1700; Ferrari 0800-203-925 (Red Square); Gold Series Beverly Hills 0860-002-652; Guess 0860-104-764 (Foschini); Hollister Zando.co.za; Hugo Boss 0800-203-925 (Red Square); ­Jimmy Choo 0800-203-925 (Red Square); John Varvatos 021-597-1700; Lanvin 0860-104-764 (Foschini); Lenthéric 0800-463-446; Mont Blanc 0800-203-925 (Red Square); Thierry Mugler 011-809-6300; Versace 0800-203-925 (Red Square); Yardley 0800-463-446

Hoewel ons alles in ons vermoë doen om korrekte pryse te verskaf, kan foute voorkom waarvoor Huisgenoot en die verskaffers nie verantwoordelik gehou kan word nie. 

Ekstra bronne: Elle.com, MensJournal.com, Independent.co.uk