Pet deur Style Republic R99, Spree.co.za
Ring deur Style Republic R79, Spree.co.za
Miniromp R249,99, The Fix
Tekkies deur Dolce Vita R359, Spree.co.za

WENK Gimdrag word straatdrag in ’n spanbroek met ’n tegnopatroon in funky kleure.
’n Model dra helder aksente en deurskynende materiaal in die Fenty Puma-vertoning tydens die New Yorkse Modeweek. Foto: Gallo Images/Getty Images
WENK Niks sê tegnosjiek soos ’n funky sporthorlosie nie. Speel met geometriese vorms en kleurryke bandjies.
Skouersak R399,50, Colette by Colette Hayman
Spanbroek deur Mango R599, Spree.co.za
Oorbelle R199,50, Colette by Colette Hayman
Handsak R669,50, Colette by Colette Hayman
Heupsak deur New Look R199, Zando
Rok R629, Zara
Horlosie deur Edit R99, Spree.co.za
Aanglipsandale R659, Zara
Top R429, H&M
Baadjie R829, Zara

KRY DIT HIER: COLETTE BY COLETTE HAYMAN 021-937-5436; H&M 021-826-7300; MRP 0800-21-25-35; SPREE.CO.ZA; THE FIX 0860-101-048; ZANDO.CO.ZA; ZARA 011-302-1500

Hoewel ons alles in ons vermoë doen om korrekte pryse te verskaf, kan foute voorkom waarvoor Huisgenoot en die verskaffers nie verantwoordelik gehou kan word nie.