KOPVELPROBLEME

As jy gesonde hare wil hê, moet jy eerstens sorg dat jou kopvel gesond is. 

Schwarz­kopf BC Scalp Genesis Rebalancing Serum R530
Head & Shoulders 2in1 Shampoo & Conditioner Purely Gentle Scalp Care R64,95
Bioderma Anti-Dandruff Intense Shampoo R229,95

Skoonheidswenk
As jy skilfers of ’n sensitiewe kopvel het, wees op die uitkyk vir produkte wat geskep is om die bepaalde probleme te behandel.

VOEDING

Net soos gesigmaskers help haarmaskers die hare voedingstowwe gee. 

TRES­emmé Keratin Deep Treatment Masque R89,95
Bionike Defence Hair Pro Nourishing Mask R89,95
Schwarzkopf Bonacure Fibre Force Fortifying Mask R326

Skoonheidswenk
Vir die meeste haarbehoeftes is daar ’n masker wat kan help. Kies net die regte een vir jou en gebruik dit minstens een keer per maand of hoogstens elke twee weke.

DROË HARE

Droë hare kan ’n paar oorsake hê: oormatige gebruik van warmstileringstoestelle, haarsproei of kleurmiddels, die gebruik van verkeerde produkte of as jy jou hare pluiskam. Boonop kan strawwe weer dit veel erger maak. 

Indola Innova Hydrate Shampoo R208
Avon Advance Techniques Daily Shine Leave In Conditioner R67,90
Pure Beginnings Balancing Conditioner R109,95

Skoonheidswenk
Gebruik voggewende of herstellende sjampoes en opknappers om droë hare te behandel.

GEKLEURDE HARE

Kleurbehandelde hare is geneig om droog te word en te breek, selfs nog meer in die winter. Gebruik produkte wat sal help om dit te versterk terwyl dit die kleur ryk hou.

Renew Permanent Hair Colour Crème in Blackcurrant R64,99
Revlon ColorStay Moisturizing Shampoo R65,99
Hannon Intense Red Infusion Shampoo R185


Skoonheidswenk
Moenie te veel hitte gebruik wanneer jy jou hare stileer nie.

Kry dit hier

Almay 011-971-0800; Avon 0860-102-345; Bionike (Dis-Chem 0800-201-170); bodyography 011-086-9800; Celltone (Clicks 0860-254-257); Clarins 011-809-6300; Clere 0800-002-652; Elizabeth Arden 021-597-1700; Essence (Clicks 0860-254-257); Eucerin 031-267-8500; Filorga (Red Square 0800-203-925); GOSH (Edgars 0800-203-925); Hannon hannon.co.za; Head & Shoulders (Clicks 0860-254-257); Indola 011-617-2400; Johnson’s 0860-410-032; L.A. Girl (Dis-Chem 0800-201-170); Lamelle lamelle.co.za; L’Oréal 0860-102-491; L.O.V takealot.com; Maybelline 0860-102-492; Neutrogena 0860-410-032; Nimue 011-036-9600; Optiphi 012-667-6244; Palladio 0800-201-170 (Dis-Chem); Palmer’s (Clicks 0860-254-257); Pure Beginnings faithful-to-nature.co.za; Renew renewhair.co.za; Revlon 011-971-0800; Rimmel 0800-463-446; Schwarzkopf (Clicks 0860-254-257); Sisley (Red Square 0800-203-925); Six 011-507-9027; Skin Republic (Clicks 0860-254-257); TREsemmé 0860-111-121; Vaseline 0860-572-861; Yardley 0800-463-446

Hoewel ons alles in ons vermoë doen om korrekte pryse te verskaf, kan foute voorkom waarvoor Huisgenoot en die verskaffers nie verantwoordelik gehou kan word nie