Spatsels pienk

Subtiele spatsels pienk sal pragtig lyk in ’n vertrek met ’n grys kleurpalet. Moenie te veel groot items meng en pas in verskillende skakerings pienk nie; voeg eerder patrone of teksture by.


Muurkleur: MCC Ash Grey, Paintsmiths. Dorothy-koninginbed (sonder matras) R5 499, Poco. Strooikussing R399, MRP Home. Strooikussing R99, Sheet Street. Duvetstel (dubbel met twee kussingslope) R859 en Sjerpa-oorgooideken (150 x 200 cm) R499, MRP Home. Kwilt (140 x 220 cm) R1 799 en kunsnerts-oorgooideken (130 x 180 cm) R399, @home. Stoeltjie R399, MRP Home. Mat (160 x 230 cm) R1 300, Coricraft. Hanglig R199, MRP Home. Bloekomplant R55, Coricraft. Laboratoriumfles R180, Foxglove Studio. Platlaken R149, Sheet Street. Eikehoutbedkassie R1 299, Poco. Kuns­pelsmat (76 x 115 cm) R599, MRP Home. Foto: Misha Jordaan


Meng en pas
Kies een item met ’n oordadige patroon, maar hou die res eenvoudig.

Dorothy-koninginbed (sonder matras) R5 499, Poco. Strooikussing R399, MRP Home. Strooikussing R99, Sheet Street. Duvetstel (dubbel met twee kussingslope) R859 en Sjerpa-oorgooideken (150 x 200 cm) R499, MRP Home. Kwilt (140 x 220 cm) R1 799. Foto: Misha Jordaan


Jou keuse

Wees selektief met wat jy kies en hou dit persoonlik. Jy kan met kleiner items versillende skakerings van pienk gebruik om kontras aan jou kamer te verleen.


Skinkbord R399, @home. Vaas R59, Volpes. Kers R199 en horlosie R79, MRP Home. Stoeltjie R2 299, @home. Foto: Misha Jordaan


Sleutelhake R139,99, MRP Home
Kombersboks R2 300, MRP Home
Ottoman R970, knus.co
Knoopkussing R270, knus.co
Spieël R170, Game
Ogies­gordyn (140 x 225 cm) R250, Game
Skildery (50 x 50 cm) R161, Game


Kry dit hier

@HOME 0860-834-834; Coricraft 021-508-5200/011-611-8700/031-701-3448; Game 0861-4263-2273; H&M 086-0690-707; Makro 0860-300-999; MRP Home 0800-212-535; Musica 0860-254-257; Paintsmiths 021-447-0217; Poco 021-841-1500; Sheet Street 0800-212-535; Superbalist.com; Volpes 041-402-6800; Weylandts 021-425-5282; Woolworths 0860-022-002

Hoewel ons alles in ons vermoë doen om die korrekte pryse te verskaf, kan foute voorkom waarvoor Huisgenoot en die verskaffers nie verantwoordelik gehou kan word nie.