Wenk
Pleks van duur kunswerke koop, gebruik ’n stuk geskenkpapier in jou rame.


Jy kan pastelle ook net tydelik by ’n vertrek inbring soos by jou linne, messegoed of ’n mooi vaas. Foto: Jacques Stander
Eetlepel R15, @home
Tafelmatjie R79,99 vir 2, H&M
Muurprent R169, Game
Uitstalkassies R599 vir 3 , Poco
Sitplekkussing R119,99, MRP Home
Sopbekers R35 elk, Makro
Muurvaas R300, Knus


Glas in verskillende pastelkleure skep ’n gesofistikeerde palet. Glas stel jou ook in staat om met weerkaatsende lig te speel. Foto: Jacques Stander

Muurhorlosie R699, Knus
Stoel R1 800, Knus
Porseleinkoppie R129, H&M
Bord R79,99, H&M
Kerse R129 vir 4, H&M
Muurprent R599,Coricraft
Kers R169, @home

Kry dit hier

@Home 0860-834-834; Coricraft 021-508-5200 / 011-611-8700 / 031-701-3448; Game 0861-4263-2273; H&M 086-0690-707; Knus 087-550-7600, www.knus.co; Makro 0860-300-999; MRP Home 0800-212-535; Poco Strand 021-841-1500, Sandown Road 021-036-1070; Sheet Street 0800-212-535; Volpes 041-402-6800; Woolworths 0860-022-002

Hoewel ons alles in ons vermoë doen om korrekte pryse te verskaf, kan foute voorkom waarvoor Huisgenoot en die verskaffers nie verantwoordelik gehou kan word nie.