Wenk
As jy grootliks pastelle en gedempte kleure het, kies een helderder item om die vertrek diepte te gee.


Maak jou eie kleurwater om ’n pastel te vertoon wat jy elke week kan verander. Foto: Jacques Stander

Dubbelbed-duvet­oortreksel met twee kussingslope R449, Volpes
Vlieskombers (180 x 200 cm) R139,99, Sheet Street
Geurkers R129, H&M
Matjie (50 x 80 cm) R40, Game
Koppenent R3 999, Poco
Papiergewiggie R179,99, MRP Home
Kussing R159,99, MRP Home
Kussing R199,99, MRP Home

Laat sluit skakerings by mekaar aan soos ons hier gemaak het met die donkerder blou blomme op die groot kussing en die ligblou op die sloop onder. Foto: Jacques Stander

Fotoraam R259,99, MRP Home
Muurprent R159, Game
Lamp R169,99, Game
Kussing R249, Coricraft
Duvetoortreksel en 2 slope vir dubbelbed R329,99, Sheet Street
KombersR399, H&M

Kry dit hier
@Home 0860-834-834; Coricraft 021-508-5200 / 011-611-8700 / 031-701-3448; Game 0861-4263-2273; H&M 086-0690-707; Knus 087-550-7600, www.knus.co; Makro 0860-300-999; MRP Home 0800-212-535; Poco Strand 021-841-1500, Sandown Road 021-036-1070; Sheet Street 0800-212-535; Volpes 041-402-6800; Woolworths 0860-022-002


Hoewel ons alles in ons vermoë doen om korrekte pryse te verskaf, kan foute voorkom waarvoor Huisgenoot en die verskaffers nie verantwoordelik gehou kan word nie.