Mooi uitgerus

Voeg ’n tikkie flair by jou sitkamer met bykomstighede wat hou by ’n spesifieke tema of kleurskema.

Die vertrek het spatsels kleur wat uitstaan teen die blou muur. Die pelsdeken, jute-mandjie en oorvleuelende matte sorg vir tekstuur – en skep ’n warm, aanloklike ruimte om in te ontspan.

Kopervloerlamp R1 599, @home. Muurkleur: Scaffold Plank, Paintsmiths. Geraamde kunswerk R699, Coricraft. Kershouer (sonder kers) R129 en porseleinhande R299, H&M. Vaas (sonder blomme) R425, Woolworths. Vaas R199, @home. Platespeler deur Crosley R1 999, Musica. Konsoletafeltjie R6 499, Coricraft. Oorgooideken (150 x 200 cm) R329, Volpes. Oorgooideken (125 x 150 cm) R99, MRP Home. Mandjie R229, H&M. Stoel R2 999, Poco. Strooikussing R99, Sheet Street. Wildevyeboom in pot R599, MRP Home. Gordyn met blokkeervoering (270 x 250 cm) R849, Volpes. Strooikussing R159, Poco. Strooikussing R149, Volpes. Tweesitplekrusbank R7 499, Coricraft. Kunspelsmat (76 x 115 cm) R599,99, MRP Home. Ottoman R3 499 en Maltamat (160 x 230 cm) R750, Coricraft. Mat (120 x 180 cm) R699 en poef R899, MRP Home. Foto: Misha Jordaan


Kershouer vanaf R85, Weylandts
Mat deur Sixth Floor R1 499, Superbalist.com
Plastiekpotplant R179,99, Sheet Street
Tweestukrusbank R8 999, Poco
Strooikussing R69,99, MRP Home


Hou by ’n tema

Hou by 'n tema

Onthou om te hou by ’n kleurskema of tema. Hier komplementeer die poef en strooikussing mekaar – albei is wit met ’n Marokkaanse patroon.

Poco. Maltamat (160 x 230 cm) R750, Coricraft. Mat (120 x 180 cm) R699 en poef R899, MRP Home. Foto: Misha Jordaan


Jute-poef R899,99, MRP Home
Chenille Elizabeth-mat (160 x 240 cm) R2 000, MRP Home
Kanttafel R899,99, MRP Home
Strooikussing R129, MRP Home
Lamp met skerm R199,99, MRP Home
Groot mandjie R299, Makro


Lieflike lae
Die teksture – fluweel, patrone en pels – verleen diepte aan die ruimte en nooi jou beslis om hier te kom sit en ontspan.
* Wildevyeboom in pot R599, MRP Home. * Gordyn met blokkeervoering (270 x 250 cm) R849, Volpes. * Strooikussing R159, Poco. * Strooikussing R149, Volpes. * Tweesitplekrusbank R7 499, Coricraft. Foto: Misha Jordaan


Tafels wat ineenpas R3 399, @home
Leerrak R899, Game
Stormlantern R59, Game
Muurrak R199, Game
A-raamrak R999, Game
Stormlantern R199, Coricraft
Stoel R2 999, Coricraft

Assistentstilis: Délani Spies, plek: Paintsmiths in die Paarl
Kry dit hier

@HOME 0860-834-834; Coricraft 021-508-5200/011-611-8700/031-701-3448; Game 0861-4263-2273; H&M 086-0690-707; Makro 0860-300-999; MRP Home 0800-212-535; Musica 0860-254-257; Paintsmiths 021-447-0217; Poco 021-841-1500; Sheet Street 0800-212-535; Superbalist.com; Volpes 041-402-6800; Weylandts 021-425-5282; Woolworths 0860-022-002

Hoewel ons alles in ons vermoë doen om die korrekte pryse te verskaf, kan foute voorkom waarvoor Huisgenoot en die verskaffers nie verantwoordelik gehou kan word nie.