Mengers

Bosch Slim Hand-menger met maatbeker R749, Yuppiechef.com
Boardmans Silver Nutri-menger R599,95, Boardmans
Bennett Read Go-Go-menger R449, Makro
Mellerware-staafmenger R199, Makro
NutriBullet-8-stuk-sapmenger/versapper R1 999, @home
Kenwood-drielemstaafmenger met beker R1 299, @home
NutriBullet Baby Bullet-menger R1 599, Woolworths
Smeg-bekermenger R3 399, Yuppiechef.com
Salton-vlekvryestaalmenger 450 W R799,99, MRP Home
Wenk
Staanmengers maak gladder purees, soppe en skommeldrankies, maar staafmengers is beter vir klits en vinaigrettes.

Ketels

Vitae- koordlose ketel R899, @home.
Salton- koordlose glasketel R399,99, MRP Home
Smeg- elektriese ketel R2 299, Woolworths
DeLonghi Scultura- koordlose ketel R1 999, Makro
DeLonghi Brillante- koordlose ketel R1 149, Yuppiechef.com
Breville Luxe- koordlose vlekvryestaalketel R2 199, @home
WENK Kyk of die deksel maklik toemaak, of dit raas as dit kook en of dit maklik vashou wanneer dit vol is.

Roosters

Vitae-rooster R799, @home
Russell Hobbs Illumina-tweesnyrooster R899, Boardmans
Salton Cool Touch-viersnyrooster R459,99, MRP Home
Philips Titanium-tweesnyrooster R649, Yuppiechef.com.
Smeg-tweesnyrooster R1 999, Woolworths
Philips Titanium-tweesnyrooster R649, Yuppiechef.com
Defy-rooster R349, Makro
Bodum Bistro-tweesnyrooster R1 299, Yuppiechef.com
WENK Soek jy ’n beter rooster? Dink hoeveel snye jy op ’n slag wil rooster en hoeveel plek jy op die kombuistoonbank het.

KRY DIT HIER

@HOME 0860-666-6 74; Boardmans 0800-203-925; Makro 0860-300-999; MRP Home 0800-212-535; Woolworths 0860-100-987; Yuppiechef.com 0861-987-743

LET WEL

Hoewel ons alles in ons vermoë doen om korrekte pryse te verskaf, kan foute voorkom waarvoor Huisgenoot en die verskaffers nie verantwoordelik gehou kan word nie