GRYSWATER

Op die lange duur sal jy water bespaar as jou gryswater na jou toiletbak of tuin gevoer word. Vra liefs ’n loodgieter om die installering te doen.

Hierdie stelsels pomp gryswater uit die stort, bad en wasmasjien na jou tuin deur middel van ’n filter en watertenk.
120 L-Eco-Gator Greywater System R5 699, Brights
125 L-­Grey Water Mini Tank R6 499, Makro
Hierdie behandelings reinig gryswater van reuke en skadelike stowwe.
Priobio Grey Water Clean R299, Shop.probio.co.za
Envirochem Biosolve Grey Water R59,95, Buco

vir jou toilet

Toilette mors kosbare drinkwater met elke spoelslag. Koppel dit eerder aan jou gryswaterstelsel of gebruik emmers stortwater. Jy kan ook die volume van jou spoelbak kleiner maak.

Toilet Tank Bank Water Saving Cistern Insert R139 vir 2, Takealot.com
Bespaar water en ruimte deur jou ou toiletbak met dié een (foto onder) te vervang – nou was jy hande in die wasbak wat in die toiletbak uitloop.
Lifewise Eco-Loo Basin Cistern R659,95, Brights

ALMAL DRA WATER AAN

Een van die maklikste maniere om water te bespaar is om ’n emmer in jou stort aan te hou.

Nie lus om in gryswater vas te kyk nie? Koop ’n emmer met ’n deksel en hou die water skoon met ’n bietjie bleikmiddel.
Deur Impala R249, Makro
Deur Addis R150, Game
R160, Loot.co.za
Deur Addis R121,04, Pick n Pay
R49,99, MRP Home

WATERBESPARENDE STORTKOPPE

Sulke stortkoppe kan ’n drastiese verskil aan jou waterverbruik maak. Dit is maklik om self te installeer.

Deur Crometta Eco R495, Bathroom Bizarre
Water-saving Rose R169, Takealot.com
Deur Triumph R114,95- R199,95, Brights

ANDER

Water-saving Aerator Pack R129,99, Buco
Neoperl Water Flow Regulating Washers R37,95, Brights
Met ’n badverdeler hoef jy nie die hele bad vol te tap wanneer jy die kinders bad nie.


BabyDam Bath Divider R495, Takealot.com

WATERstatistiekE

20-22 L
Hoeveelheid water wat ’n stort gemiddeld per minuut gebruik.
6-10 L
Hoeveelheid water wat ’n laevloeistortkop per minuut gebruik.
150-200 L
Hoeveelheid water wat ’n bad gemiddeld kan hou.
6 L
Hoeveelheid water wat die meeste moderne toiletspoelbakke kan hou.
20-30 L
Hoeveelheid water wat per minuut uit ’n kraan vloei. Moet dit dus nooit laat loop wanneer jy jou gesig of hande was of jou tande borsel nie.
6-10 L
Hoeveelheid water wat per minuut uit ’n kraan vloei as belugters en vloeibeperkers daarop geïnstalleer is.

Ekstra bronne: capetown.gov.co.za; capetowngreenmap.co.za; sustainable.co.za

Kry dit hier

Bathroom Bizarre 0861-555-000; Brights 0861-333-777; Buco 011-847-7300; Game 031-302-8991; loot.co.za; Makro 0860-300-999; MRP Home 0800-212-535; Pick n Pay 0800-112-288; Probio 021-865-2832, shop.probio.co.za; takealot.com 087-820-5058, 0861-222-989; Woolworths 0860-100-987

Hoewel ons alles in ons vermoë doen om korrekte pryse te verskaf, kan foute voorkom waarvoor Huisgenoot en die verskaffers nie verantwoordelik gehou kan word nie.