Kopermandjie R199, Yuppiechef.com
Kapplank R269,99, MRP Home
Southouer R369, Yuppiechef.com
Beker R349, Volpes
Raam R229, Woolworths
Vaas R299,99, MRP Home
Bottel en vier glase R550, Lovefrom.co.za
Voëlhuisie R350, Weylandts
Bak R399, Woolworths
Kussing R299, Volpes
Bakkies en plank R399, Faithful to Nature
Koekiehouer R299, @home
As jy nie iemand se smaak ken nie, is dit veilig om iets stylvols soos ’n stel glase en waterkraffie te koop.

SLIM KOPIES

Heuningfles R129, @home
Koffiemaker en lepel R79,99, Pick n Pay
Muurhorlosie R179,99, MRP Home

SKIET UIT

Lessenaarlamp R799, Woolworths
Nespresso Mini Essenza Tri Bundle-koffie­masjien R2 250, @home
Leervoorskoot R1 395, Weylandts