Hoed R599, Country Road
Serpie R299, Accessorize
Oorbelle deur Forever New R249, Spree.co.za
Ring deur Country Road R399, Woolworths
Denimbaadjie R699, Woolworths
Rok deur ­Mango R1 199, Spree.co.za
Baadjie deur Witchery R2 299, Woolworths
Oorbelle R899, Pandora
Armband R899, nomination.co.za
Oorbelle R1 499, American Swiss
Armband R299, American Swiss
Koeverthandsak deur Fiorelli R799, Spree.co.za
Sportsak deur Nike R469, zando.co.za
Handsakkie R629,50, Colette by Colette Hayman
Handsakkie met beursie R499, Accessorize
Tekkies deur Vans R949, Spree.co.za
Sportskoene deur New Balance R1 299, Spree.co.za
Hakskoene R659, Zara
Espadrilles R800, Espadril
Rok R299,99, The Fix
Swart nommertjie
Elke vrou het ’n swart nommertjie nodig. Bederf haar met een wat sy eenvoudig kan dra of saam met blink bykomstighede saans.
Vir altyd
Koop skakeltjies vir haar armband wat jul herinnerings vir ewig bewaar.

sLIM KOPIES

Strandsak R170, Woolworths
Kaftan R199, Queenspark
Serp R199, lovefrom.co.za
Hoed R69, Makro
Horlosie R99,99, MRP
Rok R179, H&M

sKIET UIT

Vroulike horlosie
As sy hou van oefen, maar baie modebewus is, gaan sy nie van die tipiese sporthorlosie hou nie. Kies eerder vir haar een wat mooi vroulik is, maar wat haar fiksheid meet.
Fossil Q Tailor R3 999, Watch Republic
Sonbril deur Dolce & Gabbana R3 290, Luxottica
Hangertjie R2 399, Pandora
Handsak deur Fiorelli R1 699, Spree.co.za