Ter illustrasie. Foto: Getty Images/Gallo Images
Ter illustrasie. Foto: Getty Images/Gallo Images

Moes jou kinders al ’n taak doen oor die menslike skelet, die ontstaan van koffie, die maan of dalk ons buurlande

Foto: Gallo Images/Getty Images/Alamy
Die Visrivier in Namibië het sy indrukwekkende canyon oor miljoene jare uit die aarde gekalwe. Dit lok toeriste van oral. Foto: Gallo Images/Getty Images/Alamy

Dit is alles deel van die skooltake-afdeling op ons webwerf. 

Het jy al vir ons Gr. 1’tjie-kompetisie ingeskryf? Wys ons jou skattige kleinding en kom in aanmerking vir ’n R12 500-kontantbewys en klomp wonderlike geskenkpakke.

Op soek na die drukproduk?

Vir enige argief-navrae kan jy Colin Piers kontak by colin.piers@huisgenoot.com.

Enige artikel tussen 2003 en nou is teen R30 aflaaibaar uit die argief. Enigiets voor dit is nog in boekvorm en kan in JPEG- of PDF-formaat verskaf word, nadat dit skandeer is – ook teen R30.

Indien 'n artikel minder as 3 maande oud is, kan jy Johan Terblanche by johan.terblanche@media24.com kontak vir die spesifieke uitgawe.

Ter illustrasie. Foto: Gallo Images/Getty Images
Ter illustrasie. Foto: Gallo Images/Getty Images
Skryf in vir ons My Graadeentjie-kompetisie

Is jou kind vanjaar in Gr. 1? Indien wel, kan jy in aanmerking kom vir kontantpryse ter waarde van R12 500 asook verskeie geskenkpakke. 

  • Die eerste prys is ’n R6 000 kontantbewys geborg deur Freedom Stationery.
  • Tweede prys: R4 000 kontantbewys geborg deur Freedom Stationery.
  • Derde prys: R2 500 kontantbewys geborg deur Freedom Stationery.
  • Vir die oulikste glimlag is daar 10 Pritt-geskenkpakke beskikbaar ter waarde van R1 000.
  • En vir die beste houding kan jou kind een van 10 pare Toughees-skoolskoene ter waarde van R239.95 – R269.95 wen. 
  • Besoek die My Graadeentjie-webtuiste om in te skryf en vir die volledige bepalings en voorwaardes