book-icon Uitgawe 23 September 2021

3-jarige oorleef in net 'n doek 3 dae in die wildernis

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Klein AJ Elfalak is ná ’n lang soektog, waar helikopters ook ingespan is, gevind waar hy met bak handjies water in ’n spruit probeer drink. Foto: YouTube-skermgreep/Today
Klein AJ Elfalak is ná ’n lang soektog, waar helikopters ook ingespan is, gevind waar hy met bak handjies water in ’n spruit probeer drink. Foto: YouTube-skermgreep/Today

Snikhete dae, ysige nagte en dodelike slange . . . Dís waarmee jy te doen kry in die Australiese Outback.
Dis ’n strawwe land­skap wat selfs die gehardste avonturier se einde kan beteken.

Watter kans het ’n kleuter met outisme om drie dae alleen in hierdie wildernis te oorleef?

Tog het klein “AJ” Elfalak (3) – met net ’n babadoek en ’n T-hempie om hom teen wind en weer te beskerm – die onmoontlike vermag. En kenners meen nou sy outisme en jong ouderdom is dalk die rede waarom hy steeds leef.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

28 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees