Die voormalige Idols-wenner en radio-aanbieder Khaya Mthethwa (30) en die voormalige Mej. Suid-Afrika Ntando Kunene (25) het Saterdag ewige trou aan mekaar beloof.

En die paartjie het beeldskoon gelyk!

?? Sthandwa Sami Thank you! What an amazing day 2 Dec 2017 #Mr&mrsImportant

A post shared by Khaya Mthethwa ???? (@khayamthethwa) on

Khaya en Ntando het in November 2017 laat val hulle gaan trou nadat die tweetjies vir ongeveer drie maande uitgegaan het. 

??- as we approach our day to forever. @kunene_ntando

A post shared by Khaya Mthethwa ???? (@khayamthethwa) on

Ntando het beeldskoon gelyk in haar twee uitrustings. 

Before ??

A post shared by Ntandoyenkosi Mthethwa (@mthethwa_ntando) on

"This is the day the Lord has made, we will rejoice and be glad in it." Psalm 118:24 #MrsSomeoneImportant

A post shared by Ntandoyenkosi Mthethwa (@mthethwa_ntando) on

Mr and Mrs Mthethwa ?????? Outfit by @fabrosanz ?? @jashughatt

A post shared by Ntandoyenkosi Mthethwa (@mthethwa_ntando) on

"Ons het ’n ooreenkoms gehad dat ek nie hakke sal dra op my troudag nie. Maar ek hou daarvan om jou te verras sodat jy ’n bietjie hoër kan mik," skerts Ntando by ’n foto waar Khaya haar op die wang soen. 

The agreement was NO HEELS on the day.... but I like to surprise you and make you reach a little higher ????

A post shared by Ntandoyenkosi Mthethwa (@mthethwa_ntando) on

Khaya het die agste seisoen van die sangkompetisiereeks Idols in 2012 gewen en Ntando is in 2016 as die mooiste vrou in die land gekroon. 

Finally lived up to my name and found - iKhayelihle #MrsImportant ?? #2Dec #traditionalwedding

A post shared by Khaya Mthethwa ???? (@khayamthethwa) on

Baie geluk, julle!