book-icon Uitgawe 23 September 2021

9 kg-gewas uit matriek gesny: 'Ek moes almal oortuig ek's nie swanger'

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
'n 9 kg gewas is van Anell se eierstok verwyder.
'n 9 kg gewas is van Anell se eierstok verwyder.

Dit was reeds ’n stresvolle jaar – haar laaste skooljaar met al sy belangrike eksamens en vele ure agter die boeke. Maar toe tref ’n dubbele terugslag die 18-jarige Anell van der Watt van Carletonville.

Nie net moes sy met ’n ernstige gesondheidsprobleem worstel nie, sy moes boonop die gespot van haar skoolmaats oor haar voorkoms verduur.

“Nee, ek is nié swanger nie,” moes sy ­gereeld laat hoor; tog wou niemand haar glo nie. Want haar bultende maag het dit inderdaad laat lyk of sy swanger is. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

28 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees