Genugtig! Is dit ’n aartappel of ’n voet met 6 tone?

akkreditasie
Paulo Ciquinel en sy vrou Marli.
Foto: Twitter/@DailyMailOnline
Paulo Ciquinel en sy vrou Marli. Foto: Twitter/@DailyMailOnline

Volgens Daily Mail is die aartappel in die vorm van ’n reusagtige voet deur Paulo Ciquinel en sy vrou, Marli, in Meleiro in die suide van Brasilië ontdek.

“Ek was ’n bietjie bang toe ons daardie aartappel oes,” vertel Marli aan Daily Mail.

Die reusevoet van ’n aartappel het 8 kg geweeg en het nie net vyf nie maar ses tone gehad. Die aartappel het sowat kniehoogte gestaan en die worteltjies daaraan het kompleet soos klein haartjies op ’n voet gelyk. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees