book-icon Uitgawe 4 Junie 2020

KYK: Kat en meerkat is besties – dié 2 wen wêreldwyd harte

akkreditasie
Foto: Instagram/@meerkat_suren
Foto: Instagram/@meerkat_suren

In hierdie droewige tyd van siekte, nood en sosiale afsondering het ons almal ’n dosis dierbaarheid nodig net om ons ’n bietjie beter te laat voel – en wat kan dan nou ouliker wees as dié twee onwaarskynlike dieremaats? 

Surya, die sesjarige meerkat, en Nice, die negejarige Chartreux, is die hedendaagse antwoord op Timon en Pumbaa en Winnie the Pooh en Piglet – pelle van verskillende spesies wat vir mekaar leef en mekaar tot elke prys sal beskerm.

Terwyl die res van ons maar net daarvan kan droom om ons beste vriende weer te omhels, bring dié twee die grootste deel van hul dag in mekaar se arms deur. Hulle bak in die son, kuier op die balkon, lê lepel en lek selfs soms mekaar se gesig.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees