Toe ’n groot vragmotor die muur van die Absolut-hardewarewinkel in Rusland tref, het die rakke laat trek asook ’n werknemer beseer wat besig was om rakke te pak. Volgens die polisie het die vragmotor se remme onklaar geraak terwyl dit besig was om met ’n heuwel af te ry met die winkel aan die onderkant. Volgens berigte is niemand ernstig in die voorval beseer nie.
Ons wil graag hê jy moet langer kuier.
Teken in en kry onbeperkte toegang tot 11 Afrikaanse tydskrifte en 35 koerante. Alles op een plek.
KIES JOU PAKKET