Boo is ’n vyf jaar oue mantelapie wat baie lief is vir bad, maar deesdae was hy sommer skottelgoed. “Ek was glad nie verbaas toe hy begin help skottelgoed was nie,” sê sy eienaar, Gavin Vaughn van Las Vegas in die VSA.
Ons wil graag hê jy moet langer kuier.
Teken in en kry onbeperkte toegang tot 11 Afrikaanse tydskrifte en 35 koerante. Alles op een plek.
KIES JOU PAKKET