Sy was besig om die akkuraatheid van haar houe teen ’n boom te oefen toe sy sommer besluit om dit uitmekaar te slaan. “Ek gaan hierdie boom breek”, het sy vir haar pa, Rustam, gesê. Rustam, ’n professionele boksafrigter, het dit toe afgeneem.