Cameron, wat by die Universiteit van die Witwatersrand werk, het eers gedink dit is ’n spoedhobbel. “Ek het nog nooit so ’n groot slang gesien nie,” het gesê.