’n Vrou het vir ’n vriend op haar elektriese fiets sit en wag in die suide van China toe ’n motor haar van agter tref. Sy het ’n winkel se sekuriteitshek getref. Sy het ’n paar gebreekte bene opgedoen, maar geen lewensgevaarlike beserings nie. Die polisie is nog op soek na die bestuurder.
Ons wil graag hê jy moet langer kuier.
Teken in en kry onbeperkte toegang tot 11 Afrikaanse tydskrifte en 35 koerante. Alles op een plek.
KIES JOU PAKKET