Stella-slagoffer se pa: ‘Niks kan dit erger maak’

akkreditasie
Ronnie Hough, Sharnelle se pa. Foto: Gallo Images/Rapport/Deon Raath.
Ronnie Hough, Sharnelle se pa. Foto: Gallo Images/Rapport/Deon Raath.

Xander Bylsma (19), Sharnelle se ekskêrel en die kleinneef van haar boesemvriendin, Marna Engelbrecht (16), wat saam met haar Saterdag 26 Mei verlede jaar in die meisieskoshuis van die Hoërskool Stella vermoor is, staan op hul albei se moord tereg.

Woensdag was die tweede dag van die verhoor nadat Xander se eerste prokureur homself aan die saak onttrek het.

“Dit is nie maklik om daar te sit nie,” het Ronnie Woensdag ná die verrigtinge aan Huisgenoot gesê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees