Ware Lewensdrama: Patoloë, speurder oor Rohde-saak

akkreditasie
Die vloerplan van die Rohdes se kamer op die landgoed.
Die vloerplan van die Rohdes se kamer op die landgoed.

Vir Susan Rohde (47) het 'n versteekte Valentynsdagkaartjie haar lewe in stukke laat spat. Dit was 'n kaartjie wat deur 'n beweerde minnares aan haar man gestuur is.

Konfrontasies en 'n diepe ongelukkigheid het gevolg. Toe die internasionaal-bekende eiendomsagentskap Sotheby's in Julie 'n groot konferensie op Spier naby Stellenbosch hou, het Susan opsluit besluit sy gaan dit saam Jason – een van die maatskappy se grootkoppe – bywoon.

Hy was na bewering glad nie gelukkig daaroor nie. Hy sou verkies om die geleentheid, waartydens hy ook 'n besprekingsessie moes lei, op sy eentjie bywoon.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees