Allan Gray: Die goedhartige belegger se formidabele nalatenskap

akkreditasie

Hy was een van Suid-Afrika se sakereuse en grootste filantrope, maar die kameras het hom selde by glansgeleenthede betrap.

Oor sy doen en late het dit nooit op sosiale media gegons nie, want ondanks sy reuse- persoonlike fortuin het 'n stralerjakker-leefstyl hom nie aangestaan nie. 

Om die waarheid te sê was verreweg die meeste Suid-Afrikaners waarskynlik nooit van sy bestaan bewus nie – al is daar heel moontlik 'n beleggingsertifikaat met die naam "Allan Gray" daarop iewers in 'n laaikas in jou huis.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees