book-icon Uitgawe 10 Junie 2021

Als oor Reddit: Die platform wat selfs Wall Street laat steier het

akkreditasie
Reddit
Reddit

Die opwinding het begin opbou toe ’n geheimsinnige man ’n skermgreep oplaai van ’n enkele belegging van $53 000 in die sukkelende Amerikaanse videospeletjiehandelaar GameStop.

Gebruikers was verstom – wat sou enigeen besiel om so ’n waansinnige kans te waag?

Die gebruiker, ’n daghandelaar met die skermnaam DeepFuckingValue, het in September 2019 die bewyse van sy opsie om aandele te koop op die sosialemediaplatform Reddit gedeel, saam met die boodskap “YOLO” – You only live once.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

28 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees